Jim Broadbent | |
![]() | |
Geboortenaam | James Broadbent |
---|---|
Geboorte | 24 Mei 1949 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1972–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jim Broadbent (gebore 24 Mei 1949) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Moulin Rouge! (2001), Gangs of New York (2002), Another Year (2010), en The Iron Lady (2011).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search